The mission of the project is to develop and maintain a universal database of aeronautical data, in order to facilitate the rendering of high quality VFR maps to assist the general aviation community.
As the name suggests, a key part of the project is that it is an open source project which coordinates the work of a large community of volunteer contributors.
Om ‘n universele databasis van aeronautiese data te ontwikkel en te onderhou, waarmee hoë kwaliteit VFRkaarte gegenereer kan word, ter ondersteuning van die algemene lugvaart gemeenskap. ‘n Baie belangrike punt van die projekt is, dat dit ´n open source projek is, wat die werk van ´n groot groep vrywilligers koordineer.
The database is administered by the open flightmaps association, or OFMA, a “not for profit” organization constituted especially for this purpose, which has the support of two universities and several associations of pilots and other organizations within the General Aviation community The structure of the OFMA database closely follows the AIXM Model recommended by Eurocontrol. The open flightmaps association (OFMA) grants you, under the OFMA General Users´ License a worldwide, royalty-free, non-exclusive license to use the data contained in the OFM Database, provided you abide by the conditions of the license. These rights explicitly include commercial use, and do not exclude any field of endeavour. To the extent possible these rights may be exercised in all media and formats whether now known or created in the future.
Die databasis word geadministreer of OFMA, ´n nie-winsgewende organisasie wat spesiaal vir hierdie
doel geskep is. Dit word onder andere ondersteun deur: 2 universiteite, vele vliëniers – en ander soortgelyke
organisasies in die algemene lugvaart bedryf. Die struktuur van die OFMA databasis is soortgelyk aan die AIXM model,
wat deur Eurocontrol aanbeveel word. OFMA (die open flightmaps association) gee aan jou die permissie en die reg,
onder die OFMA General User´s Licence, onbetaald en onvergoed, ‘n wêreldwye eksklusiewe lisensie, om die data in die databasis van OFM te gebruik, voorbehoudelik jy hou jou aan die reëls en die kondisies van die lisensie.
Hierdie permissie en regte sluit in die kommersiële gebruik daarvan, en sluit geen gebied of ontwikkeling uit nie. Dit sluit ook in
enige tipe van en formaat van die media wat nou of ook in die toekoms ontwikkel sal word.